Tag Archives: John 10:22

Jesus se Laaste Pasga-Lydingsfees en die Aanloop daarvan

4 Mar

… Download Full Book (PDF): Jesus se Laaste Pasga

A) Aanloop tot Jesus se Laaste Pasga-Lydingsfees

(Volgorde volgens plekke en gebeurtenisse tydens reise)

 

Tempelwyding in Jerusalem

Johannes 10:22-39

Dit was Inwydingsfees (van die tempel) in Jerusalem en winter.

Ἐγένετο τότε τὰ ἐνκαίνια ἐν τοῖς Ἱεροσολύμοις· χειμὼν ἦν·

It was at Jerusalem the feast of the dedication, and it was winter.

23 En Jesus het oor die pilaarstoep van Salomo gestap.

καὶ περιεπάτει ὁ Ἰησοῦς ἐν τῷ ἱερῷ ἐν τῇ στοᾷ τοῦ Σολομῶνος.

And Jesus walked in the temple in Solomon’s porch.

24 Die Jode het om hom kom staan en vir Hom gesê: Hoe lank

ἐκύκλωσαν οὖν αὐτὸν οἱ Ἰουδαῖοι καὶ ἔλεγον αὐτῷ Ἕως πότε

Then came the Jews round about him, and said unto him, How long

nog gaan jy ons siel vertoorn? As jy die Gesalfde is, sê ons!

τὴν ψυχὴν ἡμῶν αἴρεις; εἰ σὺ εἶ ὁ Χριστός, εἰπὸν ἡμῖν παρρησίᾳ.

dost thou make us to doubt? If thou be the Christ, tell us plainly.

25 Jesus het hulle geantwoord … 30 Ek en die Vader is Een.

ἀπεκρίθη αὐτοῖς ὁ Ἰησοῦς … 30 ἐγὼ καὶ ὁ Πατὴρ ἕν ἐσμεν.

Jesus answered them … 30 I and my Father are One.

31 Toe tel die Jode klippe op dat hulle Hom kon stenig,

Ἐβάστασαν πάλιν λίθους οἱ Ἰουδαῖοι ἵνα λιθάσωσιν αὐτόν.

Then the Jews took up stones again to stone him.

39 en het Hom ook toe probeer vang,

Ἐζήτουν οὖν αὐτὸν πάλιν πιάσαι·

Therefore they sought again to take him :

maar Hy het uit hul hand uit weggestap.

καὶ ἐξῆλθεν ἐκ τῆς χειρὸς αὐτῶν.

but he escaped out of their hand

… Download Full Book (PDF): Jesus se Laaste Pasga

Advertisements