Tag Archives: Sabbath

The Heart of the Gospel – Die Hart van die Evangelie – Die Laaste Pasga-Lyding en Triomf van Jesus Christus (met Inhoud w/index)

8 Aug
Read/download full book here (on www.biblestudents.co.za)

‘Die Hart van die Evangelie’

Laaste Pasga-Lyding en Triomf van Jesus Christus
Last Passover-Suffering and Triumph of Jesus Christ

Vader Verheerlik U Seun
Lydingsfees van Jawe

’n Kronologiese en logiese, historiese sinopsis
van die vier Evangelies

Afrikaans, Grieks, KJV interliniêr

My bedoeling met hierdie ‘sinoptiese samestelling’ is nie om gemaklike Afrikaans te skryf nie. Ek probeer om so eenvoudig maar letterlik as moontlik,
ondubbelsinnig en verstaanbaar net wat die Teks sê, weer te gee. Mag God gee dat ek nie op onwaaragtige wyse met Sy Geskrewe Woord, te werk gegaan het nie, sodat die mens se denke na die Woord van God gerig mag word, en nie God se Woord na die denke van die mens nie.

Samevatting van die Evangelies behoort ’n samevatting van die Ou- en
Nuwe-Testamente te wees, want net één Verlossingsverhaal van net één Verlosser God en Skepper van al sy uitverkorenes van alle tye, loop deur die hele Bybel. Die verlossingsverhaal is dié van Jesus Christus “Ons Pasgalam”, in die Evangelies sowel as in die Wet. Die Seëvierende Lyding van die Pasgalam van God is die hele en enigste Bybelboodskap.

“God is ’n Vaste Burg” vir “gesonde verstand” (Luther) in ’n wêreld van
Katolisisme en Islam en vele ander feitlose en futlose humanistiese
wêreldgodsdienste. Hierteenoor maak Die Laaste Pasga-Lyding van Jesus Christus die oomblik van waarheid vir die Evangelie van Jesus uit. Hier seëvier die Heiland eskatologies of, en, faal Hy soteriologies—God verhoed selfs die gedagte van laasgenoemde onmoontlikheid. Want die Evangelie van Jesus Christus is in God se Ewige Raadsbesluit vir Triomf en Glorie beplan, bepaal en beskik in geskiedenis van die verlossing van sondaars, en was in Hom en deur Hom in ons wêreld en tyd uitgevoer, bewaarheid en volmaak.

Deur die genade van God staan ek by my oortuiging dat alle Waarheid soos in God in Christus Jesus bevat en geopenbaar, erfenis van sy Kerk gemaak was toe God Christus, terwyl Hy Hom uit die dood uit opgewek het, “aan die Kerk gegee het as Hoof” Efesiërs 1—te wete in die laaste dae voor Hy weer sal kom, aan die
Gereformeerd Protestantse Gemeentes van Christus.

Inleiding:

Eerstens is ‘Die Hart van die Evangelie’ ’n (objektiewe) versameling van die Skrifture daaroor uit die vier Evangelies.
Tweedens is dit ’n (objektiewe) samestelling van hierdie Skrifture volgens individuele Evangelies en geskrewe Teks, in parallel—
(gedeeltes met leringe sonder invloed op volgorde so objektief ek kon uitgesluit), en volgens werklike en historiese en logiese volgorde (so objektief ek kon), naas mekaar gerangskik—
. . . wat toe uiteindelik uitgeloop en neergekom het op hierdie resultaat in presiese ooreenkoms en ooreenstemming tussen al vier Evangelies, wanneer gesamentlik en gelyktydig gelees.

[[ Dit is hiermee, en nou, my doel om die kronologie, dit is, die historiese en logiese volgorde van gebeure tydens Jesus se laaste pasga, spesifiek, te beklemtoon en uit te lig. Om woorde en begrippe dus so na as moontlik in die lyne bymekaar te hou, moes ek die Teenwoordige Verlede Tyd baie keer vir die gewone Griekse verlede tye gebruik het. ]]

Read/download full book here (on www.biblestudents.co.za)

Bone-Day Book One First Test-Checks

8 Aug

Read the full article here on BibleStudents.co.za

Bone-Day Book One First Test-Checks

Beendag in Markus 14 veronderstel

 

Heel, héél aan die begin toe ek nog geen maar géén idee gehad het of kón gehad het oor enigiets van enigiets in die rigting van die “Beendag” van die Laaste Lyding van Christus nie, gebeur die begin van dit alles –geheel en al onbewustelik vir my – toe al die tyd met die “Beendag”!

En heel laaste – ná menslik gesproke ’n leeftyd later so halfpad twee en sewentig toe – kom ek dit eers agter!

Wat kom ek toe nóú eers agter?

Dat die “Beendag” met ‘vertaling’, in Markus 14:12,17 Matteus 26:17,20 Lukas 22:7,14 – waar dit oor “die eerste dag … wanneer hulle die pasga geslag het” –, per ongeluk die Kruisigingsdag gemaak was. Wat beteken het dat “die héél eerste dag” wat “julle suurdeeg moet VERWYDER”, “die eertse dag” wat “julle ongesuurde brood moet EET”, geword het.  

Nee; dit weet ek al lankal; moet honderde male wees dat ek al daaroor geskryf het … Dit gaan eintlik, oor die “Beendag”— verstaan? … waaroor die vroegste vertalers geen benul gehad het of kon gehad nie omdat hulle almal die LXX sonder raadpleging van die Hebreeus nagevolg het. Hulle het sondermeer “die eerste dag … wanneer hulle die pasga geslag het”, vertolk as “die eerste dag van ongesuurde brode”.

In die LXX word nie onderskeid – soos in die Hebreeus tussen “die héél eerste dag moet julle suurdeeg VERWYDER” en “die eerste dag [van die volgende “sewe dae” wat] julle niks gesuurd mag eet nie” –, getref nie.

… continue reading more on BibleStudents.co.za

John 20:1,2 “early of night” or ‘early of morning’?

8 Aug

Read the full article here on BibleStudents.co.za

GE:  God willing, I want to reproduce here the discussion between  John317 and myself on the translation and interpretation of  John 20:1, extracted from another page and here presented,  ordered to incidental sequence for the purpose of giving an  uninterrupted overview so that EACH MAN can make his  own and decisive conclusion about the matter from a  complete impression of the discourse.   Of grave and immediate consequences is the translation of  John 20:1 with very, very far reaching implications and  consequences.  God be with you as you may read.

Krause:  Most people walk in and out of your life, but FRIENDS leave  footprints in your heart.

Moderator:  The subject is toxic.

GE:  I am God’s dog; I live on the crumbs that fall off his table  loaded with the Bread of Life! Man, and am I having a feast!  The guests at table wipe so much Bread off the table they  scarcely taste a crumb themselves! It’s fine with me to go  sniff for God’s Word on the forum’s trash heap … just fine,  thanks! Ja, I must scavenge among a lot of real toxic stuff  from the regulars’ smartly decorated tables; and sometimes  even dig the Word out from under their vomit over me. The Word’s crumbs though have marvellous healing properties  and never get bad or taste bad. I’m a dog in my seventh  heaven … won’t swop for any other place on earth!  You are all cordially invited to come over for the Feast on  the threads’ trash heap, fellas! Discovered nice bones there buried deep or lying scattered all over! Just the stuff for a Bull Terrier! … and of course, it’s JUST THE PLACE FOR  THOSE WHO LIKE A DOGS’ BRAWL!

… continue reading more on BibleStudents.co.za

The Heart of the Gospel – Die Hart van die Evangelie – Laaste Pasga-Lyding van Jesus Christus

21 Jun

Download Full Book (PDF): The Heart of the Gospel – Die Hart van die Evangelie – Laaste Pasga-Lyding van Jesus Christus (met Inhoud / with Index)

PREVIEW…

A) Aanloop tot Jesus se Laaste Pasga-Lydingsfees

(Volgorde volgens plekke en gebeurtenisse tydens reise)

 

Tempelwyding in Jerusalem

Johannes 10:22-39

Dit was Inwydingsfees (van die tempel) in Jerusalem en winter.

Ἐγένετο τότε τὰ ἐνκαίνια ἐν τοῖς Ἱεροσολύμοις· χειμὼν ἦν· 

It was at Jerusalem the feast of the dedication, and it was winter.

23 En Jesus het oor die pilaarstoep van Salomo gestap.

καὶ περιεπάτει ὁ Ἰησοῦς ἐν τῷ ἱερῷ ἐν τῇ στοᾷ τοῦ Σολομῶνος. 

And Jesus walked in the temple in Solomon’s porch.

24 Die Jode het om hom kom staan en vir Hom gesê: Hoe lank

ἐκύκλωσαν οὖν αὐτὸν οἱ Ἰουδαῖοι καὶ ἔλεγον αὐτῷ Ἕως πότε

Then came the Jews round about him, and said unto him, How long

nog gaan jy ons siel vertoorn? As jy die Gesalfde is, sê ons!

τὴν ψυχὴν ἡμῶν αἴρεις; εἰ σὺ εἶ ὁ Χριστός, εἰπὸν ἡμῖν παρρησίᾳ. 

dost thou make us to doubt? If thou be the Christ, tell us plainly.

25 Jesus het hulle geantwoord … 30 Ek en die Vader is Een.

ἀπεκρίθη αὐτοῖς ὁ Ἰησοῦς … 30 ἐγὼ καὶ ὁ Πατὴρ ἕν ἐσμεν.

Jesus answered them … 30 I and my Father are One.

31 Toe tel die Jode klippe op dat hulle Hom kon stenig,

Ἐβάστασαν πάλιν λίθους οἱ Ἰουδαῖοι ἵνα λιθάσωσιν αὐτόν. 

Then the Jews took up stones again to stone him.

39 en het Hom ook toe probeer vang,

Ἐζήτουν οὖν αὐτὸν πάλιν πιάσαι·

Therefore they sought again to take him :

maar Hy het uit hul hand uit weggestap.

καὶ ἐξῆλθεν ἐκ τῆς χειρὸς αὐτῶν.

but he escaped out of their hand

 

Weg na die opper-Jordaan

Johannes 10:40-42

40 Hy het weer vertrek na die opper-Jordaan na die plek

Καὶ ἀπῆλθεν πάλιν πέραν τοῦ Ἰορδάνου εἰς τὸν τόπον

He went away again beyond Jordan into the place

waar Johannes eers gedoop het [Mt3:1 Lk3:3] en daar vertoef.

ὅπου ἦν Ἰωάνης τὸ πρῶτον βαπτίζων, καὶ ἔμενεν ἐκεῖ. 

where John at first baptized; and there he abode.

41 En baie het na Hom gekom en gesê: Wel het Johannes

καὶ πολλοὶ ἦλθον πρὸς αὐτὸν καὶ ἔλεγον ὅτι Ἰωάνης μὲν

And many resorted unto Him, and said, John did no

geen teken verrig nie, maar wat hy ookal oor hierdie man gesê

σημεῖον ἐποίησεν οὐδέν, πάντα δὲ ὅσα εἶπεν Ἰωάνης περὶ τούτου

miracle: but all things that John spake of this man

het, was waar. 42 En baie het daar in Hom geglo.

ἀληθῆ ἦν. 42 καὶ πολλοὶ ἐπίστευσαν εἰς αὐτὸν ἐκεῖ.

were true. 42  And many believed on him there.

 

Oor Tirus en Sidon

Markus 7:24(-30)

Hy het vandaar vertrek en gegaan na gebiede in Tirus, en

Ἐκεῖθεν δὲ ἀναστὰς ἀπῆλθεν εἰς τὰ ὅρια Τύρου.

And from thence he arose, and went into the borders of Tyre …

in ’n huis gaan bly Hy wou hê niemand moes weet waar nie;

Καὶ εἰσελθὼν εἰς οἰκίαν οὐδένα ἤθελεν γνῶναι,

and entered into an house, and would have no man know it:

maar dit kon nie geheim bly nie.

καὶ οὐκ ἠδυνάσθη λαθεῖν· 

but he could not be hid.

Download Full Book (PDF): The Heart of the Gospel – Die Hart van die Evangelie – Laaste Pasga-Lyding van Jesus Christus

Download index: The Heart of the Gospel – Die Hart van die Evangelie – Index/Inhoud

View index online: The Heart of the Gospel – Die Hart van die Evangelie – Index/Inhoud

The Heart of the Gospel – Die Hart van die Evangelie (Index/Inhoud)

21 Jun

Christiaan Gerhardus Ebersöhn

1941-20

Die Hart van die Evangelie

The Heart of the Gospel

Laaste Pasga-Lyding van Jesus Christus

Last Passover-Suffering of Jesus Christ

Vader Verheerlik U Seun

Lydingsfees van Jawe

’n Kronologiese en logiese, historiese sinopsis

van die vier Evangelies

Afrikaans, Grieks, KJV interliniêr

2016

ISBN 978-0-620-71687-1

09 / 06 / 2016

Voorwoord

My bedoeling met hierdie ‘sinoptiese samestelling’ is nie om gemaklike Afrikaans te skryf nie. Ek probeer om so eenvoudig maar letterlik as moontlik, ondubbelsinnig en verstaanbaar net wat die Teks sê, weer te gee. Mag God gee dat ek nie op onwaaragtige wyse met Sy Geskrewe Woord, te werk gegaan het nie, sodat die mens se denke na die Woord van God gerig mag word, en nie God se Woord na die denke van die mens nie.

Samevatting van die Evangelies behoort ’n samevatting van die Ou- en Nuwe-Testamente te wees, want net één Verlossingsverhaal van net één Verlosser God en Skepper van al sy uitverkorenes van alle tye, loop deur die hele Bybel. Die verlossingsverhaal is dié van Jesus Christus “Ons Pasgalam”, in die Evangelies sowel as in die Wet. Die Seëvierende Lyding van die Pasgalam van God is die hele en enigste Bybelboodskap.

“God is ’n Vaste Burg” vir “gesonde verstand” (Luther) in ’n wêreld van Katolisisme en Islam en vele ander feitlose en futlose humanistiese wêreldgodsdienste. Hierteenoor maak Die Laaste Pasga-Lyding van Jesus Christus die oomblik van waarheid vir die Evangelie van Jesus uit. Hier seëvier die Heiland eskatologies of, en, faal Hy soteriologies—God verhoed selfs die gedagte van laasgenoemde onmoontlikheid. Want die Evangelie van Jesus Christus is in God se Ewige Raadsbesluit vir Triomf en Glorie beplan, bepaal en beskik in geskiedenis van die verlossing van sondaars, en was in Hom en deur Hom in ons wêreld en tyd uitgevoer, bewaarheid en volmaak.

Deur die genade van God staan ek by my oortuiging dat alle Waarheid soos in God in Christus Jesus bevat en geopenbaar, erfenis van sy Kerk gemaak was toe God Christus, terwyl Hy Hom uit die dood uit opgewek het, “aan die Kerk gegee het as Hoof” Efesiërs 1—te wete in die laaste dae voor Hy weer sal kom, aan die Gereformeerd Protestantse Gemeentes van Christus.

Inleiding:

Eerstens is ‘Laaste Pasga-Lyding van Jesus Christus’ ’n (objektiewe) versameling van die Skrifture daaroor uit die vier Evangelies.

Tweedens is dit ’n (objektiewe) samestelling van hierdie Skrifture volgens individuele Evangelies en geskrewe Teks, in parallel—

(gedeeltes met leringe sonder invloed op volgorde so objektief ek kon uitgesluit), en

volgens werklike en historiese en logiese volgorde (so objektief ek kon), naas mekaar gerangskik—

. . . wat toe uiteindelik uitgeloop en neergekom het op hierdie resultaat in presiese ooreenkoms en ooreenstemming tussen al vier Evangelies, wanneer gesamentlik en gelyktydig gelees.

[[Dit is hiermee, en nou, my doel om die kronologie, dit is, die historiese en logiese volgorde van gebeure tydens Jesus se laaste pasga, spesifiek, te beklemtoon en uit te lig. Om woorde en begrippe dus so na as moontlik in die lyne bymekaar te hou, moes ek die Teenwoordige Verlede Tyd baie keer vir die gewone Griekse verlede tye gebruik het.]]

Die Laaste Pasga-Lyding van Jesus Christus in volgorde — inhoud op die volgende bladsye  . . .

Inhoud : Laaste Pasga-Lydingsfees van Jesus Christus

  1. A) Aanloop tot Laaste Week

(Volgorde volgens plekke en gebeurtenisse tydens reise)

Tempelwyding in Jerusalem

Johannes 10:22-39  Inwydingsfees in Jerusalem en winter; uit hul hand uit weggestap  (1)

Weg na die opper-Jordaan

Johannes 10:40-42  vertrek na die opper-Jordaan   (2)

Oor Tirus en Sidon

Markus 7:24(-30)  gegaan na gebiede in Tirus  (2)

Mattheus 15:21(-28)  na dele van Tirus en Sidon  (2)

Na Dekapolis  (na genesing van die dowe)  [Mt9:32-34]

Markus 7:31-37  van Tirus vertrek and deur Sidon  by die See van Galilea in die omtrekke van Dekapolis  (3)

In omstreke van Dalmanuta (na voeding van die vierduisend) [Lk9:18-20]

Markus 8:(1-)10  in die omstreke van Dalmanuta aangekom  (3)

In omstreke van Magdala  

Matteus 15:(29-)39  in die streke van Magdala  (3)

In Betsaida

Markus 8:22-26  in Betsaida gekom  (3)

Na Sesarea-Filippi

Markus 8:26(-31)  na die dorpe van Sesarea-Filippi  (4)

Matteus 16:13-28  na die streke van Sesaria-Filippi;  die Seun van die Mens, om te wees  (4)

Lukas 9:18-20  Wie sê die mense, is Ek  (6)

Kapernaum

Matteus 17: …24 (voor vers 1)  in Kapernaum  (7)

Verheerliking op ’n hoë berg

Markus 9:2(-13)  op ’n hoë berg  (7)

Matteus 17:1(-8)  hoë berg, net hulle  (7)

Terug deur Galilea en Samaria

Markus 9:30,31  vandaar deur Galilea  (8)

Matteus 17:…22,23…  terugdraai in Galilea  (8)

Lukas 17:11(-28)  op pad terug na Jerusalem;  in die middel van Samaria en Galilea  (9)

Jesus verneem Lasarus is siek

Johannes 11:1-16  vir Jesus laat weet Lasarus is siek  (9)

Op pad na Jerusalem : Terug Jordaan langs na Judea

Markus 10:1(-)28  kom na die dele van Judea duskant die Jordaan  (12)

Matteus 19:1; 27-30  Judea duskant die Jordaan  (12)

Markus 10:32-34  op pad om op te gaan na Jerusalem  (13)

Matteus 20:17-19  amper tyd vir Jesus om by Jerusalem te wees  (14)

Lukas 18:31-34  Ons gaan op na Jerusalem  (15)

Jerigo met sy blindes [Josua 6:26]

Lukas 18:35(-43)  Jerigo genader [Een blinde]  (16)

Lukas 19:1-10  deur Jerigo gegaan; Saggéüs [Hb11:]  (17)

Markus 10:46-52  uit Jerigo weggaan; Bartimeus  (19)

Matteus 20:29-34  Jerigo verlaat  (20)

Johannes 11:9,10; 12:35,36  twaalf ure in die dag; vir ’n kort rukkie nog is Die Lig  (21)

In Betanië : Lasarus opgewek; Betanië

Johannes 11:17-53  vier dae al in die graf. Betanië was naby Jerusalem  (22)

Weg na plattelandse dorp Efraïm

Johannes 11:54-57  daarvandaan weggegaan na Efraim; pasga was naby  (28)

Tussen Betanië en Jerusalem

Ses dae voor die pasgafeesdae” : Sabbat [9de dag van Eerste Maand]

Johannes 12:1-11  “Ses dae voor die pasgafeesdae”  (29)

  1. B) Die Laaste Week  (Volgorde volgens dae en ure)

Palm-Sondag : Intog in Jerusalem : 5 dae voor Abib 15 is Abib 10

“Tiende dag van die Eerste Maand”

Eksodus 12:3 Esegiël 40:1  “Beendag”

Johannes 12:12-19 “die volgende môre”  (33)

= Markus 11:1-11  Betanië; in Jerusalem ingegaan; in die tempel ingegaan;  laat uit na Betanië  (34)

= Matteus 21:1-11  Betfage; Jerusalem in  (37)

= Lukas 19:28-44  Betfage en Betanië; Jerusalem in  (39)

Laaste Week: Maandag : 4 dae voor Abib 15 is Abib 11

Markus 11:12-14 “Die oggend … van Betanië af … vyeboom”  (42)

= Matteus 21:18,19 “na die stad … vyeboom”  (42)

// Lukas 21:29-33 “Kyk na die vyeboom  (43)

Markus 11:15-17 “in die tempel in … dié uit te jaag wat koop”  (43)

= Matteus 21:12-14 “in die tempel ingegaan en almal uitgegooi wat”  (44)

= Lukas 19:45,46 “in die tempel ingegaan handelaars uitjaag”  (45)

= Matteus 21:15-17 “kinders wat uitroep in die tempel”  (45)

= Johannes 12:20-26 “Daar was sekere Grieke”  (45)

Markus 11:18 “uitgewerk hoe hulle Hom kon doodmaak”  (47)

= Lukas 19:47,48 “geknoei om Hom dood te maak”  (47)

Markus 11:19 “Toe dit laat geword het, het Hy uit die stad gegaan”  (47)

= Matteus 21:17 “uitgegaan buite die stad”  (47)

Laaste Week: Dinsdag : 3 dae voor (Vrydag) Abib 15 is Abib 12

PREDIKING

Markus 11:20,21 “Vroeg in die môre toe hulle weer verbykom, sien hulle vyeboom verdroog”  (48)

Matteus 21:20 “Toe die dissipels dit sien”  (48)

Markus 11:22,23 “moet geloof in God hê!vir hierdie berg sou sê”  (48)

Matteus 21:21,22,45,46 “As julle geloof het … vir die berg kon sê”  (49)

Markus 11:27,28 “in die tempel watse gesag”  (49)

= Matteus 21:23-25 “Toe Hy die tempel inkom… watter gesag”  (50)

= Lukas 20:1-8 “op een van Daardie Dae … watter gesag”  (51)

Markus 12:35-37 “in die tempel … die Gesalfde, Seun van Dawid”  (52)

= Matteus 22:23;41-46 “Op Daardie Selfde Dag het Sadduseërs Hom genader”  (53)

= Matteus 24:1-3 “uit die tempel … geboue”  (54)

= Matteus 26:1-2 “oor twee dae …gekruisig”  (54)

= Johannes 12:27-36 “Nou is my siel ontsteld, omrede en deur hierdie uur”  (55)

= Lukas 21:34-38 “Dit was een van Daardie Dae wat Hy in die tempel geleer”  (57)

Laaste Week: Woensdag : 2 dae voor (Vrydag) Abib 15 is Abib 13

Markus 14:1,2  “oor twee dae Feesdae”  “gesoek hoe … nie op Fees nie”  (58)

= Matteus 26:3-5  “hou raad … nie op Fees nie”  (58)

= Lukas 22:1,2  “fees naby” priesters “bereken”  (59)

Markus14:3-9  “huis van Simon … salf oor hoof” (59)

= Matteus 26:6-13  “huis van Simon … salf oor hoof”  (60)

Markus 14:10,11 “Judas na hoëpriesters … belowe hom geld”  (62)

= Matteus 26:14-16  “Judas … belowe geld”  (62)

= Lukas 22:3-6  “satan in Judas … belowe geld”  (62)

= Johannes 12:37-43  “My verwerp … ontvang nie my woorde nie”  (63)

  1. C) “Drie dae”  (67) …in kort …

Donderdag : Abib 14 was 1 dag “voor” (Vrydag) Abib 15

Eksodus 12:15a “die hoof eerste dag wanneer suurdeeg verwyder / ontsuurdeeg” 
Markus 14:12—15:41 “op die eerste dag wanneer hulle altyd die pasga geslag het” (67)

= 2Kronieke 35:4,6,10,14 “pasga voorberei … pasga geslag”
= Levitikus 23:22,10 “wanneer kanthoeke oes … eerste gerf bring”
= Johannes 13:1—19:30 “voor die fees … sy uur … dit was nag …” (67)
= Lukas 22:7—23:49 “wanneer hulle die pasga moet geslag het” (67)
= Markus 14:2 “nie op die fees nie” 
= Matteus 26:5 “nie op die fees nie” 
= John 19:14-30 “Die Voorbereiding van die Pasga” 
= Matteus 26:17—27:56 “die eerste dag suurdeeg verwyder / sonder suurdeeg” 
Markus 14:12b “dat ons mag voorberei” (67)

= Johannes 12:32,34; 8:28 “die Seun van die Mens verhoog”
= 1Korintiërs 11:23 “die nag waarin die Here verraai was”
= Johannes 16:32 “die uur … julle uitmekaar gejaag … elkeen van julle”

Vrydag : Abib 15 (Donderdagnag en Vrydag dag)  (67) (vervolg 167)

Exodus 12:15, 8, Tweede “Eerste Dag geen ongesuurde brood” … “eet in die nag”

Feesdag-sabbat van Pasga Eksodus 12:15,17,18,42,51

Johannes 19:31-42 “het Voorbereiding geword … Daardie Dag was groot dag sabbat”

Markus 15:42-47 “Daar dit al aand was vandat Die Voorbereiding wat die Voor-Sabbat is, begin het”

= Johannes 19:39 By die Eerste Nag” (173)

= Matteus 27:57-61b (167)

= Lukas 23:50-56a (170)

  1. C) Drie dae” : die Teks  (69)

Hoof eerste dag waarop hulle altyd die pasga moes slag

[Eksodus 12: 6,15a Levitikus 23:22,10b 2Kronieke 35]

Dag een nag en dag

Nag een : Voor die Feesdag

Die Nag waarin Jesus verraai was 1Korintiërs 11:23b (67)

Johannes 13:1   (67)

Markus 14:12a  (67)

Lukas 22:7  (67)

Matteus 26:17a  (68)

Nag een: Dat ons mag voorberei

Markus 14:12b  (67)

Matteus 26:17b  (68)

Lukas 22:9  (68)

Nag een: Hy stuur twee

Markus 14:13-16  (68)

Lukas 22:8,10-13  (69)

Matteus 26:18,19  (70)

Nag een: Die Aand die Uur : kom Hy

Markus 14:17  (70)

Matteus 26:20  (70)

Lukas 22:14  (71)

Johannes 13:1b  (71)

Nag een: Een van julle gaan My verraai

Markus 14:18-21  (71)

Matthew 26:21-25  (72)

Johannes 13:18b-22  (73)

Lukas 22:21-23  (74)

Nag een : Brood en Wyn van Smarte

Markus 14:22-26  (75)

Matteus 26:26-30  (76)

Lukas 22:14b-20  (77)

Nag een: Wie die grootste wil wees

Lukas 22:24-28a  (78)

Nag een: Wie die Grootste is

Johannes 13:2-29  (79)

Nag een : Dit was nag : Uitgegaan [Eksodus 12:12,42]

Johannes 13:30,31  (84)

Markus 14:26  (84)

Matteus 26:30  (84)

Nag een : Die Uur Het Gekom

Johannes 17:1  (85)

Johannes 13:30,32  (84)

Nag een: Volgelinge Versoek Jesus

Johannes 13:30,31,33-38  (85)

…Johannes 14 tot 17…  (86)

Lukas 22:27c-34  (87)

Markus 14:26-31  (88)

Matteus 26:30-35  (89)

Nag een: Verdriet Vergeet Jesus [Genesis 37:35; 42:38]

Markus 14:32-41a  (91)

Matteus 26:36-45  (93)

Johannes 18:1,2  (95)

Lukas 22:39-46  (95)

Nag een: Vertroueling Verraai Jesus : Wie die beurs dra bring die swaard

Lukas 22:35-38  (97)

Nag een: Soort soek soort

Johannes 18:3  (98)

Nag een : DIE UUR Het Gekom [middernag Eksodus12:29]

Markus 14:41b-42  (98)

Matteus 26:46  (98)

Nag een: EK IS Die Een [Eksodus 14:14]

Johannes 18:4-9  (99)

Nag een: Met ’n Soen Verraai

Lukas 22:47,48  (100)

Markus 14:43-45  (100)

Matteus 26:47-50a  (101)

Nag een: Die Swaard Verhoed Jesus nie

Lukas 22:49  (102)

Markus 14:46,47  (102)

Matteus 26:50b,51  (102)

Lukas 22:50,51  (103)

Johannes 18:10,11  (103)

Matteus 26:52-54  (104)

Nag een: Veins Versluier Jesus

Markus 14: 48,49  (104)

Lukas 22:52,53  (105)

Matteus 26:55,56a  (105)

Nag een: Vriende Verlaat Jesus [Genesis 37:28,31]

Matteus 26:56b  (106)

Markus 14:50-52  (106)

Nag een: Vyande vang Jesus

Johannes 18:12  (107)

Lukas 22:54a,55  (107)

Nag een: Weggevat na Annas

Johannes 18:13,14  (107)

Markus 14:53  (107)

Nag een: Voor Annas : Dapper volg van ver

Markus 14:54a  (108)

Lukas 22:54c,55  (108)

Matteus 26:58  (108)

Johannes 18:15,16a  (109)

Nag een: Hanekraai

Lukas 22:58  (109)

Mk14:70 Mt26:74 Lk 23:60 Jh18:27

Nag een: Voor Annas: Voorbarig verloën Jesus

Johannes 18:16b,c  (109)

Markus 14:66-72  (110)

Lukas 22:56-62  (111)

Matteus 26:69-75  (113)

Johannes 18:17,18; 25-27  (114)

Nag een: Voor Annas: Vloerwol vertrap Jesus

Lukas 22:63-65  (115)

Nag een: Voor Annas: Die voordoener

Johannes 18:19-23  (116)

Nag een: Van Annas af na Kajafas en die hoofraad

Johannes 18:24  (117)

Markus 14:53  (117)

Matteus 26:57  (117)

Lukas 22:66  (117)

Nag een: Voor Kajafas en hoofraad: Valse getuies

Markus 14:55-59  (118)

Matteus 26:59-61  (118)

Nag een: Voor die hoofraad: Is u die Seun van God?

Lukas 22:66b-71  (119)

Markus 14:60-62  (120)

Matteus 26:62-64  (121)

Markus 14:63,64  (122)

Matteus 26:65.66  (122)

Nag een : Voor hoofraad : Venyn van voorbankers

Markus 14:65  (122)

Matteus 26:67,68  (123)

Nag een : Baie vroeg”: Voor die hoofraad : Weggevat vir Verhoor

Markus 15:1  (123)

Matteus 27:1,2  (124)

Johannes 18:28a,b  (124)

Lukas 23:1  (124)

Nag een: Verhoor voor die goewerneur

Klag: Is u koning?

Johannes 18:28c-32  (124)

Lukas 23:2,3  (125)

Markus 15:2a  (126)

Matteus 27:11b  (126)

Nag een: Jurisdiksie : Van Pilatus na Herodus

Lukas 23:4-12  (126)

Nag een: Verhoor : Hoofgetuie : Judas daag daar op

Mattheus 27:3-10  (128)

Nag een: Kruisverhoor : Is u koning?

Johannes 18:33-38  (129)

Markus 15:2  (131)

Mattheus 27:11  (131)

Nag een: Verhoor : Laat gésel

Johannes 19:1-12  (131)

Nag een: Verhoor : Ander beskuldigings

Markus 15:3  (134)

Mattheus 27:12  (134)

Markus 15:4,5  (134)

Matteus 27:13,14  (134)

Nag een: Verhoor : Uitspraak : Geen skuld

Lukas 23:13-16  (135)

Nag een: Vonnis : Wat moet ek met hom maak?

Volgens die fees [Levitikus 16:10]

Johannes 18:39,40  (136)

Markus 15:6-11  (136)

Lukas 23:17-21  (137)

Matteus 27:15-18  (138)

Nag een: Pilatus se vrou droom

Matteus 27:19-22  (138)

Oor watter kwaad?

Matteus 27:23  (139)

Markus 15:12-14  (139)

Lukas 23:22,23a  (140)

Matteus 27:24,25  (140)

Lukas 23:23b  (141)

Johannes 19:12c-15  (141)

Nag een: Vonnis gegee

Oorgelewer om gekruisig te word

Johannes 19:16a  (142)

Markus 15:15  (142)

Matteus 27:26  (142)

Lukas 23:24,25  (142)

Nag een: Eers meer onreg

Matteus 27:27-31a  (143)

Markus 15:16-20a  (144)

Dag een: Voorbereidingsdag van die Pasga [2Kronieke 35] “Twaalf ure in die dag” Lydingsweg en Golgota

Dag een: Die sesde uur tot die derde uur” (6v.m. – 9v.m.)

Johannes 19:14  (145)

Dag een: Weggelei om gekruisig te word

Johannes 19:16b  (145)

Markus 15:20b  (145)

Matteus 27:31b  (145)

Johannes 19:17  (145)

Dag een: Simon van Sirene [Levitikus 23:22,10c]

Markus 15:21  (146)

Matteus 27:32  (146)

Lukas 23:26  (146)

Dag een: Baie volg

Lukas 23:27  (147)

Dag een: Opskrif geskryf

Lukas 23:38  (147)

Markus 15:26  (147)

Matteus 27:37  (147)

Johannes 19:19-22  (147)

Dag een: Dogters van Sion

Lukas 23:28-31  (148)

Dag een: Die derde uur tot die sesde uur  (9vm.-12vm.)

Dag een: Aangekom by Golgota

Johannes 19:17  (149)

Markus 15:22  (149)

Matteus 27:33  (149)

Lukas 23:33a  (150)

Dag een: Almal sien

Lukas 23:35,48  (150)

Markus 15:40  (150)

Matteus 27:55,56  (150)

Dag een: Asyn om te drink

Markus 15:23  (151)

Matteus 27:34b  (151)

Dag een:die derde uur”: hulle het Hom gekruisig

Johannes 19: 17,18a  (151)

Markus15:24a,25  (151)

Lukas 23:33,34  (152)

Matteus 27:35a  (152)

Dag een: Saam met twee ander

Matteus 27:38  (152)

Johannes 19:18b  (152)

Markus 15:27,28  (152)

Lukas 23:32,33  (153)

Dag een: Hulle het sy klere verdeel

Lukas 23:34  (153)

Markus15:24  (153)

Johannes 19:23,24  (153)

Matteus 27:35  (154)

Dag een: Bewaak

Matteus 27:36  (155)

Dag een: Hulle het Hom gesmaad

Markus 15:29-32  (155)

Matteus 27:39-44  (156)

Lukas 23:35b-37  (157)

Lukas 23:39-43   (157)

Dag een: Jesus se moeder en Johannes

Johannes 19:25-27  (158)

Dag een: Die sesde uur tot die negende uur” : “Daar was duisternis

Markus 15:33b  (159)

Matteus 27:45  (159)

Lukas 23:44,45  (159)

Dag een: Die negende uur” tot die ‘twaalde uur(3 n.m. – 6 n.m.)

Die negende uur

Psalm 22:1,20-25  (160)

Dag een: Die negende uur” : “Waartoe het U My afgesonder?

Johannes 12:27,28; 17:1,4,5  (159)

Markus 15:34,35  (160)

Matteus 27:46,47  (160)

Dag een:  Ek het dors

Johannes 19:28  (161)

Dag een:  Asyn op stok [Ps51:7 Lv14:52 Hb9]

Johannes 19:29  (161)

Markus 15:36  (161)

Matteus 27:48,49  (161)

Dag een: Dit is volbring” : Ek gee my gees oor

Johannes 19:30  (162)

Markus 15:37  (162)

Matteus 27:50  (162)

Lukas 23:46  (162)

Dag een: Aardbewing

Matteus 27:51b  (163)

Dag een: Grafte het oopgegaan

Matteus 27:52a  (163)

Dag een: Voorhangsel skeur [Hebreërs 10:20]

Matteus 27:51a  (163)

Markus 15:38  (163)

Dag een: Hoofman

Markus 15:39  (163)

Matteus 27:54  (164)

Lukas 23:47  (164)

Dag een: Daar was baie vroue

Markus 15:40,41  (164)

Matteus 27:55,56  (165)

Dag een: Almal het huistoe gegaan

Lukas 23:48,49  (165)

Dag twee, nag én dag : Tussen Kruis en Klip Jesus Begrawe

Die Jode  

Dag twee Nag twee: “Die Voorbereiding” “groot-dag-sabbat … het begin

Levitikus 23:32  [2Kronieke 35]  Deuteronomium 21:23 Joshua 10:27 ‘etsem-yom’. Eksodus 12:10,12,14

Die Jode se Plan  [Genesis 50:25,26; 45:5,7]

Matteus 27:57 Nadat dit AAND geword het . . .   (167)

Markus 15:42 “Daar dit al aand was vandat Die Voorbereiding wat die Voor-Sabbat is, begin het” (167)

Johannes 19:31-37 “Omdat die Voorbereiding begin hét, het die Jode Pilatus gevra”  (168)

Nag twee : Josef ontferm hom oor sy Broer, weerstaan die Farao Pilatus, dwarsboom die Jode se planne, en slaag in God se Voorneme om die liggaam van Jesus “volgens Etiek te begrawe

Gn48:29,30; 45:1,2; 50:4-6,25,26; 45:5,7 Rgt19:13 Oornag in Ramat-Hoogte Gn46:28-31 Jesaja 53:8,9,12 Lukas 23:34

Johannes 19:31-38a “na hierdie dinge” van “die Jode” in 31-37 Josef van Arimatea gaan na Pilatus (171)

Lukas 23:50,52 “Skielik daag ’n man genaamd Josef op” Eksodus 8–11; 13:19   (171)

Markus 15:44,45 “Josef het na Pilatus ingegaan”

Matteus 27:57, 58a “Josef het ingegaan en gevra”  (172)

Johannes 19:38f  “Pilatus het dit goedgekeur”  (172)

Matteus 27:58b Pilatus beveel aflewering  (173)

Johannes 19:38g “Josef ontvang liggaam”  (173)

Markus 15:46a “gekoopte linne”  [Genesis 37:3c]  (173)

Lukas 23:53 “neergelê en toegedraai”  (173)

Matteus 27:59 “versorg en toegedraai”  (173)

Nag twee: By die Eerste Nag (van ongesuurde brood) Josef en Nikodemus Bring Jesus Uit   

[Eks12:15, 18c-10,41,42 Lv23:6]  (173)

Johannes 19:39,40  (173)

Dag twee: Dag : Prosessie na graf

Lukas 23:55 “vroue volg”  (174)

Dag twee: In die graf neergelê  [Gn33:18,19; 50; 32:22]  (176)

Markus 15:46d “neergelê in graf”  (174)

Matteus 27:60a “neergelê in graf”  (174)

Lukas 23:53c “neergelê in graf”  (174)

Johannes 19:41,42 “Hom neergelê” (175)

Dag twee:  Graf toegemaak  

Markus 15:46e “klip gerol”  (175)

Matteus 27:60b “klip gerol”  (175)

Matteus 27:60d “huistoe gegaan” (175)

Dag twee:  Getuies het die begrafnis gesien

Matteus 27:61 “regoor graf gesit” (175)

Markus 15:47 “het gesien waar” (175)

Dag twee : “Teruggegaan

Johannes 19:42b “teen die tyd vir voorbereidings …”  (176)

Lukas 23:54,56a “mid-namiddag …”   (176)

Dag twee : “Daardie Hele Dag was…”

Lukas 23:54 “…die Voorbereiding”  (176)

Dag drie nag en dag : “die Sewende Dag

Dag drie nag en dag : “die vroue het die Sabbat gerus

Lukas 23:56b  (177)

Dag drie, dag:  “Die oggend wat ná die Voorbereiding is” : “Graf verseël vir die derde dag

Matteus 28:5a (177)

Matteus 27:62-66  (177)

Dag drie: Die engel van die Here en die OPSTANDING

Matteus 28:1-4  (178)

Dag drie: “Baie heiliges

Matteus 27:52b  (179)

Dag drie: “Lydingsfees van Jawe”-“Opstandingsfees

Hebreërs 4:4 [Eks31:17]  (179)

Efesiërs 1:18-23  (179)

Kolosensiërs 2:12-19  (179)

Op die Eerste Dag van die week

Synde nog vroeg-donker … sien klip weg

Johannes 20:1,2  (180)

Petrus en Johannes gaan kyk

Johannes 20:1,3-10    (180)

Nadat die Sabbat verby was

Markus 16:1  “koop speserye”  (181)

Diepste vroegoggend … vind nie die liggaam nie

Lukas 24:1-10  (181)

Oorvertel:

Lukas 24:19…29  (183)

Petrus gaan wéér kyk

Lukas 24:12  (184)

Baie vroeg voor sonopVroue gaan wéér kyk

Markus 16:2-8  (185)

Vroeg op die Eerste Dag van die week

EERSTE VERSKYNING

Johannes 20:11  (186)

= Markus 16:9  (188)

Johannes 20:18  (188)

= Markus 16:10  (188)

TWEEDE VERSKYNING

Die Eerste Dag van die week ná sonop

Maria Magdalena was dus nie by hulle nie toe die ander vroue saam met Johanna en Maria van Jakobus weer na die graf gegaan het waar. . .

Matteus 28:5-11  (188)

Engele vertel— “vóór julle uit[Josjua 4 en 5]

Lukas 24:6,7  (190)

Markus 16:6,7  (190)

Matteus 28:6,7  (191)

Addendum 1 Laaste Week, Fees-sabbat  (192)

Addendum 2  Matteus 28:1  (194)

Addendum 3 “My verlaat”  (195)

Addendum 4  “gevat” of ‘gedrink’  (196)

Addendum 5  Vroue besoek graf  (197)

Addendum 6  Simon van Sirene  (198)

Addendum 7  Beendag  (205)

Addendum 8  Johannes 20:1,2  (192)

ISBN 978-0-620-71687-1

09 / 06 / 2016

Jesus se Laaste Pasga-Lydingsfees en die Aanloop daarvan

4 Mar

… Download Full Book (PDF): Jesus se Laaste Pasga

A) Aanloop tot Jesus se Laaste Pasga-Lydingsfees

(Volgorde volgens plekke en gebeurtenisse tydens reise)

 

Tempelwyding in Jerusalem

Johannes 10:22-39

Dit was Inwydingsfees (van die tempel) in Jerusalem en winter.

Ἐγένετο τότε τὰ ἐνκαίνια ἐν τοῖς Ἱεροσολύμοις· χειμὼν ἦν·

It was at Jerusalem the feast of the dedication, and it was winter.

23 En Jesus het oor die pilaarstoep van Salomo gestap.

καὶ περιεπάτει ὁ Ἰησοῦς ἐν τῷ ἱερῷ ἐν τῇ στοᾷ τοῦ Σολομῶνος.

And Jesus walked in the temple in Solomon’s porch.

24 Die Jode het om hom kom staan en vir Hom gesê: Hoe lank

ἐκύκλωσαν οὖν αὐτὸν οἱ Ἰουδαῖοι καὶ ἔλεγον αὐτῷ Ἕως πότε

Then came the Jews round about him, and said unto him, How long

nog gaan jy ons siel vertoorn? As jy die Gesalfde is, sê ons!

τὴν ψυχὴν ἡμῶν αἴρεις; εἰ σὺ εἶ ὁ Χριστός, εἰπὸν ἡμῖν παρρησίᾳ.

dost thou make us to doubt? If thou be the Christ, tell us plainly.

25 Jesus het hulle geantwoord … 30 Ek en die Vader is Een.

ἀπεκρίθη αὐτοῖς ὁ Ἰησοῦς … 30 ἐγὼ καὶ ὁ Πατὴρ ἕν ἐσμεν.

Jesus answered them … 30 I and my Father are One.

31 Toe tel die Jode klippe op dat hulle Hom kon stenig,

Ἐβάστασαν πάλιν λίθους οἱ Ἰουδαῖοι ἵνα λιθάσωσιν αὐτόν.

Then the Jews took up stones again to stone him.

39 en het Hom ook toe probeer vang,

Ἐζήτουν οὖν αὐτὸν πάλιν πιάσαι·

Therefore they sought again to take him :

maar Hy het uit hul hand uit weggestap.

καὶ ἐξῆλθεν ἐκ τῆς χειρὸς αὐτῶν.

but he escaped out of their hand

… Download Full Book (PDF): Jesus se Laaste Pasga

John 20v1 “early darkness”

26 Jun

John 20v1 “early darkness” – Read the full article on BibleStudents.co.za

GE:

God willing I want to reproduce here the discussion between John317 and myself on the translation and interpretation of John 20:1, extracted from another page and here presented, ordered to incidental sequence for the purpose of giving an uninterrupted overview so that EACH MAN can make his own and decisive conclusion about the matter from a complete impression of the discourse.

Of grave and immediate consequences is the translation of John 20:1 with very, very far reaching implications and consequences.

God be with you as you may read.

Krause:

Most people walk in and out of your life,
but FRIENDS leave footprints in your heart.

Moderator:

The subject is toxic.

GE:

I am God’s dog; I live on the crumbs that fall off his table loaded with the Bread of Life!

Man, and am I having a feast! The guests at table wipe so much Bread off the table they scarcely taste a crumb themselves!

It’s fine with me to go sniff for God’s Word on the forum’s trash heap … just fine, thanks!

Ja, I must scavenge among a lot of real toxic stuff from the regulars’ smartly decorated tables; and sometimes even dig the Word out from under their vomit over me.

The Word’s crumbs though have marvellous healing properties and never get bad or taste bad.

I’m a dog in my seventh heaven … won’t swop for any other

place on earth!

You are all cordially invited to come over for the Feast on the threads’ trash heap, fellas! Discovered nice bones there buried deep or lying scattered all over! Just the stuff for a Bull Terrier!

… and of course, it’s JUST THE PLACE FOR THOSE WHO LIKE A DOGS’ BRAWL!

Gail:

???

GE:

???

GE:

A Bull Terrier is the best and dearest thing the English ever made!

Moderator has proved,

One,

That ‘toxic’ is more ‘Christian’ than to “welcome” a person with “open arms” with “access denied”;

Two,

That point has been made; that point has been taken;

Three,

That it has become time to thank the Lord and sing praises to his Name, for his Word is alive and well and makes itself heard where it matters most;

Four,

That the same awareness is becoming more widespread by the day.

Therefore, thank you, clubadventist for the improvements you have achieved and your preparedness to accommodate persuasion contrary your own. It shows the real, Christian spirit of discourse!

“There is no fear in love.”

Only one thing disturbing about the present ‘categorization’ –

beggars can’t be choosers I suppose – Truth will have to tolerate his next door neighbour, Heresy. I assume the age of ‘theological discrimination’ too, has seen its end among its offspring of ‘integrated theology’ —while I have always been staunch conservative.

Yes; disappointing; if I don’t admit I must lie.

Mark in 16:9 derives from John 20:11-17. And there, it says “Mary HAD HAD STOOD AFTER at the grave …”. So when Jesus appeared to Mary, it was not her first visit at the tomb; she had had before gone to the tomb —much earlier in the morning of the night. So in Luke 24:1,10 we read that Mary and other women had gone to the tomb “in the deepest morning of night carrying their spices prepared and ready … but they FOUND NOT the body”.

Therefore midnight, and Jesus “was risen”, already!

But John 20:1,2 tells, “Mary Magdalene on the First Day of the week BEING EARLY DARKNESS STILL, comes to the sepulchre, sees the stone is rolled away from the tomb; runs back …”

Therefore “EARLY DARKNESS STILL” – “being DUSK yet on the First Day”, that is, just “after the Sabbath” as it says in Mark 16:1 AFTER SUNSET —and Jesus “was risen”, already!

So WHEN did Jesus ‘arise’?

“… WHEN suddenly there was a great earthquake LATE ON THE SABBATH MID-AFTERNOON towards the First Day of the week.”

“… WHEN suddenly there was a great earthquake LATE ON THE SABBATH MID-AFTERNOON towards the First Day of the week … EXPLAINED THE ANGEL to the women …”

Matthew only, says, “Explained” / “Informed” / “Answered” / “Enlightened”, ‘apokritheis’.

Matthew only, tells the circumstances, accompanying events, day and time of day Jesus Christ must have arisen / must have been

raised from the dead.

“… and God the Seventh Day rested.”

….

– Read the full article on BibleStudents.co.za

Grandiloquence and “three days and three nights”

26 May

Grandiloquence and “three days and three nights”. – Read the full article on BibleStudents.co.za

http://www.baptistboard.com/showthread.php?t=82235 (original forum thread)

Rstrats:

Whenever the three days and three nights of Matthew 12:40 is brought up in a “discussion” with 6th day crucifixion folks, they frequently argue that it is a Jewish idiom for counting any part of a day as a whole day. I wonder if anyone has documentation that shows that the phrase “x” days and “x”nights was ever used in the first century or before when it didn’t include at least parts of the “x” days and at least parts of the “x” nights?

DarrellC:

Sure [Cut]

Strats:

I don’t see where the link provides the writing requested in the OP. I wonder if you might explain why you think that it does?

Billwald:

Don’t you “True Believers” ever tire of picking the fly specks out of the pepper?

Chowmah:

It was Jesus who spoke of the 3 days AND 3 nights

JOHN 11 [9] Jesus answered, Are there not twelve hours in the day? If any man walk in the day, he stumbleth not, because he seeth the light of this world.[10] But if a man walk in the night, he stumbleth, because there is no light in him.

And He knew how many hours were in a day

Winman:

I have changed my view on this over the years. What I now believe is this;

Jesus was crucified on a Thursday, and was placed in the grave

before sunset. This is the first day.

Thursday evening (night) is the first night. To the Jew this was Friday.

There were two Sabbaths this week, this was the first Sabbath.

Friday is the second day.

Friday evening is the second night. To the Jew this is Saturday and the normal Sabbath. This was the second Sabbath this week.

Saturday is the third day.

Saturday evening is the third night. Sunday to the Jew.

Jesus rose from the dead sometime Saturday evening (Sat./Sun.) before sunrise.

This gives you three days and three nights.

GE:

It is GREAT you had the honesty and courage to change your views! God bless you for it!

Will you be prepared to change them again and further?

Because your change to a Thursday Crucifixion is or was most noble; but that is not where the Holy Spirit through the testimony of the Scriptures will end with you, if my own experience meant anything, for also with me, the BIG CHANGE started with the Fifth Day of the week Suffering and Death of Christ; but it was only the first development.

 – Read the full article on BibleStudents.co.za

All Sunday Resurrectionists

4 Jan

All Sunday-Resurrectionists Refuted – click here for the full discussion

Wednesday and Friday Crossites
Thrashed Shredded and Trashed
Part Eight
Simulacra
Reg, Alex, Rubies etc.

EXTRACT/INTRODUCTION TO THE DISCUSSION…

Source – http://www.topix.com/forum/religion/seventh-day-adventist/TCMT0QQAME27RFJT4/p180

Reg:

The last supper was not a passover meal it was the night before passover Christ has to die before the passover the disciples won’t have the passover the next night on the 15th when Christ gave up his life after sunset He had to fulfil Ex 12 He would not give up His life until then He had that power
I have several times explained the last supper but never comment the old covenant was to pass away the next day when Christ died and at the last he introduced the new covenant it was not a passover supper the bread represented His broken body for us the wine that night would never be unfermented represented his sinlessness and the washing of the feet represented humility which SDA,s still keep that we are all equals an represented his sinlessness and the washing of the feet represented humility which SDA,s still keep that we are all equals and should treat each other the same Read John 13 and 1 Cor 11:23-34 Christ spent that supper telling them that he was not going to be with them and how to remember Him till He comes again

Alex:

Agreed but would be better said as “the Last Supper was not a Passover meal – it was the night before Feast of the Passover/ULB 24 hours before – Christ had to die in the afternoon on 14 Nisan before the Feast of Passover. The disciples, though disheartened with the death of their Messiah probably had the Passover the next night on the 15th – hours after Christ gave up his life before sunset – on the 14 Nisan.

GE:

Alright with a few questions for you, Alex,
Don’t you mean, <the Last Supper was… the night before Feast of the Passover/ULB 24 hours> later, instead of before? Naturally the disciples were <disheartened with the death of their Messiah>.

One must take into account the disciples’ utter confusion and the chaos caused by the natural disasters of the “darkness”[1], “earthquake”[2], “rent veil”[2], “opened graves”[3],  and fallen-in door-lintel of the portal into the sanctuary[4]. So the disciples could impossible have had their <passover meal> <the first night”[5] “on the fifteenth”[6], after “when it had become evening already”[7] three to four hours after Jesus had given his life “the ninth hour”[8] before sunset[9] : <on the 14 Nisan> the day before.

So the disciples rather even before Jesus had died, would have gone into hiding in the very room where two days after “when being evening regarding the First Day of the week, thronged-in-together-still behind closed doors for fear of the Jews”[10], Jesus found his disciples confused and in consternation, <disheartened with the death of their Messiah>.

Therefore instead of Jesus’ disciples should have buried Him, God designed Joseph and Nicodemus would come forward and without the help of his disciples and in their absence, would bury Him in faith and obedience to God’s Laws of the Passover of Yahweh.[11]

….

All Sunday-Resurrectionists Refuted – click here for the full discussion

Passover Calendar – Month’s Feast of Sabbaths

1 Dec

A new illustration by Gerhard Ebersöhn – The Passover Calendar and a Month’s Feast of Sabbaths

Month’s Feast of Sabbaths – View on Bible Students

Discovery of New Lies and the Shame of Seventh-day Adventism

1 Jun

Discovery of New Lies and the Shame of Seventh-day Adventism
– Read the full discussion on BibleStudents.co.za

or see the original here – http://clubadventist.com/forum/ubbthreads.php/topics/698630.html#Post698630

Gerhard:

What about Mark 15:42?
Compare the KJV with the NIV
and see if you can SEE the ‘New Lie’?

Gregory:

A statement may be false. It may be false due to ignorance. But. a false statement is never a lie unless there is an intention to deceive.
It appears to me that you are attempting to charge a translation of the Bible with an intention to deceive. This is inappropriate in this forum.

… OR WAS IT? (Gerhard)

Click here to read the full discussion on BibleStudents.co.za

Jesus arose from the tomb on the first day of the week

13 May

Jesus arose from the tomb … on the First Day of the week?

Re: <<<Jesus arose from the tomb on the first day of the week, while it was yet dark…….not during the fullness of the Sabbath day.>>>
Listen to this: <<<Jesus arose from the tomb on the first day of the week>>>
yet
“gave Jesus them Rest, a Sabbath Day’s Rest for keeping remains valid for the People of God”???
…..

Click here to read the full discussion on BibleStudents.co.za

Book 6, 3. Save the Sabbath

4 Dec

Book 6, 3 Save the Sabbath – Download

Part 6/3
Seventh Day Adventism Refuted
E.G. White
Save your life to save the Sabbath, and you shall lose both; lose
your life to save the Sabbath, and you if God will, might save the
Sabbath.
The Seventh Day Adventist Church in order to save the Sabbath,
should sever all ties with its past, and unconditionally and totally
reject and renounce not the person of Mrs E.G. White, but the
doctrine and dogma as well as attitude and approach it, has
adopted and based and erected on ‘Inspiration’ and
‘the Testimonies’.

-> Read More? Download Now – Book 6, 3 Save the Sabbath