Tag Archives: Simon van Sirene

Simon van Sirene draer van die laaste eerste gerf

9 Sep

<< MAIN PAGE – www.biblestudents.co.za

Simon van Sirene draer van die laaste eerste gerf

Simon van Sirene was geen toevaligheid of irrelevantheid nie!

“Hulle het ’n sekere Simon van Cirene wat van die veld // land af gekom het, gedwing om sy kruis te dra.”

Levitikus 23

5

In die Eerste Maand op die veertiende dag … mid-namiddag is die pasga van die HERE

10

As julle oes

When ye shall reap the harvest

Hotan theridzeete teen to therismon

moet julle die eerstelinggerf na die priester bring

ye shall bring a sheaf of the firstfruits unto the priest

kai oisete to draghma apargeen pros ton jerean

22

As julle die opbrings van die land oes

When ye (begin) the harvest

Hotan theridzeete

Moet jy met die kant van jou land begin;

thou shalt (first) reap at the corners of thy field;

ton therismon [toe arghoe] tees ghees humoon

Jy mag die kante // hoeke van die oes van jou land nie heeltemal afoes nie

Thou shalt not make clean riddance when thou reapest

Oe suntelesete to loipon toe therismoe toe arghoe soe

of die are wat op die grond val, optel nie

neither shalt thou gather any gleanings

kai ta apopiptonta ou sullekseis

Jy moet dit vir die arme en vreemdeling los”—

Thou shalt leave them unto the poor and to the stranger”—

Tooi ptoogooi kai tooi proseelutooi hupoleipseis auta.

… om op te tel vir sy eerstelinggerf wat die priester sal ophef en beweeg. (15)

In die Eerste Maand op die veertiende dag van die maand

“… toe hulle uitgaan, kry hulle ’n [arm?] man van Cirene [’n “vreemdeling” in Jerusalem]  wat hulle Klip genoem het— ‘Simon’— ‘Klip’—  vir klipsteen “arm”? Geensins! ‘Klip’, vir “Die Wet”— “volgens die Skrifte” die Wet op kliptafels gegraveer— die pasga-Skrifte of “wet van Moses”, die ‘Torah’.

Hulle het hom “gedwing”

[Hier! Jy! Klipkop! Dis jou gerfie wat jy daar op jou skouer dra — soos toe – soos julle vertel – jou oupas uit Egipte gevlug het? Los daai gerf en kom hier! Kom speel dis jou gerfie hierdie … Sý paal, ja. Vir jou priester, hê? Arme drommel, tel die ding op en bring dit vir hom aan!]

Matteus skryf: “Hulle het ’n sekere Simon van Cirene wat van die veld // land af gekom het, gedwing om sy kruis te dra.” Markus vertel (1979 Vertaling): “Die soldate het (’n naamlose) ‘iemand’ wat daar verbygekom het, gekommandeer om Jesus se kruis te dra.” Markus moes dus eers op ’n later stadium uitgevind het, “Dit was iemand met die naam, Simon”; en nóg later, dat dit iemand – “Simon van Sirene” – was. En uiteindelik, dat hierdie man, pa was van blykbaar twee bekende lidmate van die jong Sekte van Jesus die Nasarener, “Aleksander en Rufus”.

Duidelik was Simon onbekend— maar net nog ’n “vreemdeling” wat dit in die materialistiese stad Sirene ‘nie kon maak nie’ en sy fortuin in die welvarende Romeinse staat van Judea kom soek het— presies die klas van mens vir wie dit in die LXX sê, die are wat geval het, gelos moes word! ‘ta apopiptonta toe therismoe soe oe sullekseis! Tooi ptoogooi kai tooi PROSEELUTOOI hupoleipseis auta!’

Die Hebreeus vir die Griekse, ‘proseelutos’, is ‘gher’, ‘sojourner’, ‘uitlander’, ‘immigrant’, ‘trekarbeider’, in nywerheids-eeu taal, ‘tydelike werker’. Maar van belang in evangeliese verband is hier, dat hierdie “vreemdeling”, “iemand” was wat “proseliet” van die Joodse geloof was wat getrou sy eerste gerf vir daardie pasga agter die eienaars van die land se oesters gaan loop “optel” het en “gebring het”: presies soos die Joodse Wet voorskryf!  Vergelyk Jakobus 5:4-6.

“Toe hulle Jesus weglei, gryp hulle ’n  sekere Simon van Cirene [’n Egiptenaar?] wat van die veld af gekom het, en sit die kruis op hom om dit  agter Jesus aan te dra.” Lukas 23:26. Markus 15:21

“die oes” / “land” / “veld”

[‘ton therismon … toe arghoe … tees ghees’]

“gryp” [‘epilabomenos’] hom”

“sit [‘epetheekan’] die kruis op”

“hulle bring [‘feroesin’] hom”

“aan te dra” [‘ferein’]

Simon van Sirene herinner aan Levitikus 23:22 en die “oes” of “afsny” / “kort sny” [“reap” / “shorten”] en “insamel” van die “oes” van “die kante” [‘hoeke’] van die “land” vir die “eerste gerf”. Daar het hy “are” [‘gleanings’] wat vir armes gelos word, “opgetel” of “versamel” vir sy “eerste gerf”— “eerste gerf” “van die oes // veld // land // aarde”— “eerste gerf” “aangedra” en “gebring” “vir die priester”— “vir Die Priester”, “Jesus Koning van die Jode” — “Eerste Gerf” “geoes” / “afgesny” / “opgehef” [‘asaf’ – ‘sullekseis’ / ‘sunakseis’ – ‘sullambanoo’ / ‘sullegohoo’] “aan die kruis”.

Lukas 22:53,54— “Dag vir dag was  Ek saam met  julle in die tempel en julle het nie die hande teen My uitgesteek [‘gegryp’] nie; maar [vandag] is dit julle uur [ of ‘dag’] en die mag van die duisternis. En terselfdertyd het hulle Hom gevange geneem [‘sullambanoo’] en weggelei en Hom in die huis van die hoëpriester gebring [‘eiseeghagon’ // ‘fereete to draghma’ Levitikus 23:12.

“Gryp hom” [‘epilabomenos’: “lay hold on” KJV]—

Eksodus 12:35,36 “Hulle het van die Egiptenare goed / goedere / artikels geëis”: “demanded from” [‘eeiteesan para’];

“Hulle het die Egiptenare berowe.” (KJ: “spoiled” / “stripped the Egyptians”) [‘eskuleusan’ uit ‘natsal’ Eksodus 12:36]

Hulle het Simon se “artikel” “geroof” en sy ‘eerste gerf’ (“op die skouer”) “afgeneem” en in die plek daarvan moes hy Jesus die “Eerste Gerf van die eerstelinge” se “kruis dra” en “vir die priester” – “Ons Hoëpriester” – “bring”.

Levitikus 23, “Jy moet die gerf bring”, ‘oisete’ kom van ‘feroo’, presiese sinoniem van “(aan)dra”, ‘areei’ – ‘airoo’ Matteus 27:32.

In Levitikus “jy MOET bring // dra”, Bevelsvorm; In Matteus, “hulle het hom GEDWING om te bring // dra”, eenghareusan hina areei”.

In Levitikus om die “gerf”, te “dra” of te “bring”.

In die Evangelies om jou (Simon van Cirene) ‘stauros’, “kruis”,

“op te tel” en te “dra” of te “bring” – ‘airein’ / ‘lambanein’ Matteus 10:38; 16:24.

“Soos Moses die slang verhoog het, so moet die Seun van die Mens verhoog / opgelig word” Johannes 3:14 (8:28). ‘hupsootheenai’, Hebreeus, ‘gaah’, Exodus 15:1, 21.  Levitikus 23:11 ‘anoisei to draghma’ “die gerf optel”.

Levitikus 23:11,12— ‘Oisete to draghma  kai anoisei to draghma tehi epaurion tees prootees [tou pascha] … kai poieesete en teei heemerai en heei fereete to draghma.’

Dit was “die eerste dag van die pasga”, “die veertiende dag van die Eerste Maand”, “wat hull altyd die pasga geslag het”; “suurdeeg moet verwyder”; en “die eerste gerf … afsny … en bring het”.

Simon van Sirene was geen toevaligheid of onsaaklikheid nie!

“Hulle het ’n sekere Simon van Cirene wat van die veld // land // oes af gekom het, gedwing om sy kruis te dra.”

“Oes” en “veld” of “land” is beswaarlik onderskeibaar. Vergelyk Openbaring 14:15—

“die oes van die aarde het oorryp geword.

[‘ekseeránthee ho therismós tees ghees.’]

Hy het sy sekel oor die aarde laat gaan / ingesteek

[‘Ébalen ho drépanon autoe epi teen gheen’]

en die aarde is afgemaai.”

[‘kai etherísthee hee ghee.’]

Johannes 4:35—

“die oes kom …

[‘ho therismós érgetai’]

“aanskou die lande / velde

[‘theásasthe tas gooras’]

“dat hulle al wit is vir die oes.”

[‘hoti leukaí eisin pros therismón’]

“Hy wat maai / oes ontvang loon / oes

[‘Ho therídzoon misthón lambánei’]

“en vergader vrug / oes.”

[‘kai sunághei karpon’]

Eksodus 23:16—

“Die oes” – ‘therismós’,

… is “die fees van die oes”, ‘heortéén therismóé’;

… is “die oes van die eerstelinge”, ‘heortéén therismóé prootoghenneemátoon’;

… “en die oes … fees van voltooiїng”, ‘kai heortéén sunteléías’;

… is “die oes … in die insameling”, ‘en teei sunaghooghééí’;

… is “die oes … van you arbeid”, ‘heortee … toon érghoon sou’;

… is “die oes … uit jou land / veld / grond”, ‘ek toe arghóé soe’.

Simon van Cirene het van die oes // oes-veld // oes-land // oes-werk af gekom, en hulle het hom van sy “eerste gerf oes”, “geroof” en hom “gedwing” om in die plek daarvan Jesus se “kruis” soos ’n ‘eerste gerf’, “te dra”— volgens die Wet “op die heel* eerste dag wanneer hulle altyd** die pasga moes*** slag” en die “eerste gerf” moes “aandra na die priester”.

* Eksodus 12:15a

** ‘hóte éthuon’ Imperfektum Markus 14:12

*** ‘heeméra heei édei thúesthai’ Lukas 15:7