Christiaan Gerhardus Ebersöhn
1941-20
Die Hart van die Evangelie
The Heart of the Gospel
Laaste Pasga-Lyding van Jesus Christus
Last Passover-Suffering of Jesus Christ
Vader Verheerlik U Seun
Lydingsfees van Jawe
’n Kronologiese en logiese, historiese sinopsis
van die vier Evangelies
Afrikaans, Grieks, KJV interliniêr
2016
ISBN 978-0-620-71687-1
09 / 06 / 2016
Voorwoord
My bedoeling met hierdie ‘sinoptiese samestelling’ is nie om gemaklike Afrikaans te skryf nie. Ek probeer om so eenvoudig maar letterlik as moontlik, ondubbelsinnig en verstaanbaar net wat die Teks sê, weer te gee. Mag God gee dat ek nie op onwaaragtige wyse met Sy Geskrewe Woord, te werk gegaan het nie, sodat die mens se denke na die Woord van God gerig mag word, en nie God se Woord na die denke van die mens nie.
Samevatting van die Evangelies behoort ’n samevatting van die Ou- en Nuwe-Testamente te wees, want net één Verlossingsverhaal van net één Verlosser God en Skepper van al sy uitverkorenes van alle tye, loop deur die hele Bybel. Die verlossingsverhaal is dié van Jesus Christus “Ons Pasgalam”, in die Evangelies sowel as in die Wet. Die Seëvierende Lyding van die Pasgalam van God is die hele en enigste Bybelboodskap.
“God is ’n Vaste Burg” vir “gesonde verstand” (Luther) in ’n wêreld van Katolisisme en Islam en vele ander feitlose en futlose humanistiese wêreldgodsdienste. Hierteenoor maak Die Laaste Pasga-Lyding van Jesus Christus die oomblik van waarheid vir die Evangelie van Jesus uit. Hier seëvier die Heiland eskatologies of, en, faal Hy soteriologies—God verhoed selfs die gedagte van laasgenoemde onmoontlikheid. Want die Evangelie van Jesus Christus is in God se Ewige Raadsbesluit vir Triomf en Glorie beplan, bepaal en beskik in geskiedenis van die verlossing van sondaars, en was in Hom en deur Hom in ons wêreld en tyd uitgevoer, bewaarheid en volmaak.
Deur die genade van God staan ek by my oortuiging dat alle Waarheid soos in God in Christus Jesus bevat en geopenbaar, erfenis van sy Kerk gemaak was toe God Christus, terwyl Hy Hom uit die dood uit opgewek het, “aan die Kerk gegee het as Hoof” Efesiërs 1—te wete in die laaste dae voor Hy weer sal kom, aan die Gereformeerd Protestantse Gemeentes van Christus.
Inleiding:
Eerstens is ‘Laaste Pasga-Lyding van Jesus Christus’ ’n (objektiewe) versameling van die Skrifture daaroor uit die vier Evangelies.
Tweedens is dit ’n (objektiewe) samestelling van hierdie Skrifture volgens individuele Evangelies en geskrewe Teks, in parallel—
(gedeeltes met leringe sonder invloed op volgorde so objektief ek kon uitgesluit), en
volgens werklike en historiese en logiese volgorde (so objektief ek kon), naas mekaar gerangskik—
. . . wat toe uiteindelik uitgeloop en neergekom het op hierdie resultaat in presiese ooreenkoms en ooreenstemming tussen al vier Evangelies, wanneer gesamentlik en gelyktydig gelees.
[[Dit is hiermee, en nou, my doel om die kronologie, dit is, die historiese en logiese volgorde van gebeure tydens Jesus se laaste pasga, spesifiek, te beklemtoon en uit te lig. Om woorde en begrippe dus so na as moontlik in die lyne bymekaar te hou, moes ek die Teenwoordige Verlede Tyd baie keer vir die gewone Griekse verlede tye gebruik het.]]
Die Laaste Pasga-Lyding van Jesus Christus in volgorde — inhoud op die volgende bladsye . . .
Inhoud : Laaste Pasga-Lydingsfees van Jesus Christus
- A) Aanloop tot Laaste Week
(Volgorde volgens plekke en gebeurtenisse tydens reise)
Tempelwyding in Jerusalem
Johannes 10:22-39 Inwydingsfees in Jerusalem en winter; uit hul hand uit weggestap (1)
Weg na die opper-Jordaan
Johannes 10:40-42 vertrek na die opper-Jordaan (2)
Oor Tirus en Sidon
Markus 7:24(-30) gegaan na gebiede in Tirus (2)
Mattheus 15:21(-28) na dele van Tirus en Sidon (2)
Na Dekapolis (na genesing van die dowe) [Mt9:32-34]
Markus 7:31-37 van Tirus vertrek and deur Sidon by die See van Galilea in die omtrekke van Dekapolis (3)
In omstreke van Dalmanuta (na voeding van die vierduisend) [Lk9:18-20]
Markus 8:(1-)10 in die omstreke van Dalmanuta aangekom (3)
In omstreke van Magdala
Matteus 15:(29-)39 in die streke van Magdala (3)
In Betsaida
Markus 8:22-26 in Betsaida gekom (3)
Na Sesarea-Filippi
Markus 8:26(-31) na die dorpe van Sesarea-Filippi (4)
Matteus 16:13-28 na die streke van Sesaria-Filippi; die Seun van die Mens, om te wees (4)
Lukas 9:18-20 Wie sê die mense, is Ek (6)
Kapernaum
Matteus 17: …24 (voor vers 1) in Kapernaum (7)
Verheerliking op ’n hoë berg
Markus 9:2(-13) op ’n hoë berg (7)
Matteus 17:1(-8) hoë berg, net hulle (7)
Terug deur Galilea en Samaria
Markus 9:30,31 vandaar deur Galilea (8)
Matteus 17:…22,23… terugdraai in Galilea (8)
Lukas 17:11(-28) op pad terug na Jerusalem; in die middel van Samaria en Galilea (9)
Jesus verneem Lasarus is siek
Johannes 11:1-16 vir Jesus laat weet Lasarus is siek (9)
Op pad na Jerusalem : Terug Jordaan langs na Judea
Markus 10:1(-)28 kom na die dele van Judea duskant die Jordaan (12)
Matteus 19:1; 27-30 Judea duskant die Jordaan (12)
Markus 10:32-34 op pad om op te gaan na Jerusalem (13)
Matteus 20:17-19 amper tyd vir Jesus om by Jerusalem te wees (14)
Lukas 18:31-34 Ons gaan op na Jerusalem (15)
Jerigo met sy blindes [Josua 6:26]
Lukas 18:35(-43) Jerigo genader [Een blinde] (16)
Lukas 19:1-10 deur Jerigo gegaan; Saggéüs [Hb11:] (17)
Markus 10:46-52 uit Jerigo weggaan; Bartimeus (19)
Matteus 20:29-34 Jerigo verlaat (20)
Johannes 11:9,10; 12:35,36 twaalf ure in die dag; vir ’n kort rukkie nog is Die Lig (21)
In Betanië : Lasarus opgewek; Betanië
Johannes 11:17-53 vier dae al in die graf. Betanië was naby Jerusalem (22)
Weg na plattelandse dorp Efraïm
Johannes 11:54-57 daarvandaan weggegaan na Efraim; pasga was naby (28)
Tussen Betanië en Jerusalem
“Ses dae voor die pasgafeesdae” : Sabbat [9de dag van Eerste Maand]
Johannes 12:1-11 “Ses dae voor die pasgafeesdae” (29)
- B) Die Laaste Week (Volgorde volgens dae en ure)
Palm-Sondag : Intog in Jerusalem : 5 dae voor Abib 15 is Abib 10
“Tiende dag van die Eerste Maand”
Eksodus 12:3 Esegiël 40:1 “Beendag”
Johannes 12:12-19 “die volgende môre” (33)
= Markus 11:1-11 Betanië; in Jerusalem ingegaan; in die tempel ingegaan; laat uit na Betanië (34)
= Matteus 21:1-11 Betfage; Jerusalem in (37)
= Lukas 19:28-44 Betfage en Betanië; Jerusalem in (39)
Laaste Week: Maandag : 4 dae voor Abib 15 is Abib 11
Markus 11:12-14 “Die oggend … van Betanië af … vyeboom” (42)
= Matteus 21:18,19 “na die stad … vyeboom” (42)
// Lukas 21:29-33 “Kyk na die vyeboom (43)
Markus 11:15-17 “in die tempel in … dié uit te jaag wat koop” (43)
= Matteus 21:12-14 “in die tempel ingegaan en almal uitgegooi wat” (44)
= Lukas 19:45,46 “in die tempel ingegaan handelaars uitjaag” (45)
= Matteus 21:15-17 “kinders wat uitroep in die tempel” (45)
= Johannes 12:20-26 “Daar was sekere Grieke” (45)
Markus 11:18 “uitgewerk hoe hulle Hom kon doodmaak” (47)
= Lukas 19:47,48 “geknoei om Hom dood te maak” (47)
Markus 11:19 “Toe dit laat geword het, het Hy uit die stad gegaan” (47)
= Matteus 21:17 “uitgegaan buite die stad” (47)
Laaste Week: Dinsdag : 3 dae voor (Vrydag) Abib 15 is Abib 12
PREDIKING
Markus 11:20,21 “Vroeg in die môre toe hulle weer verbykom, sien hulle vyeboom verdroog” (48)
Matteus 21:20 “Toe die dissipels dit sien” (48)
Markus 11:22,23 “moet geloof in God hê!…vir hierdie berg sou sê” (48)
Matteus 21:21,22,45,46 “As julle geloof het … vir die berg kon sê” (49)
Markus 11:27,28 “in die tempel watse gesag” (49)
= Matteus 21:23-25 “Toe Hy die tempel inkom… watter gesag” (50)
= Lukas 20:1-8 “op een van Daardie Dae … watter gesag” (51)
Markus 12:35-37 “in die tempel … die Gesalfde, Seun van Dawid” (52)
= Matteus 22:23;41-46 “Op Daardie Selfde Dag het Sadduseërs Hom genader” (53)
= Matteus 24:1-3 “uit die tempel … geboue” (54)
= Matteus 26:1-2 “oor twee dae …gekruisig” (54)
= Johannes 12:27-36 “Nou is my siel ontsteld, omrede en deur hierdie uur” (55)
= Lukas 21:34-38 “Dit was een van Daardie Dae wat Hy in die tempel geleer” (57)
Laaste Week: Woensdag : 2 dae voor (Vrydag) Abib 15 is Abib 13
Markus 14:1,2 “oor twee dae Feesdae” “gesoek hoe … nie op Fees nie” (58)
= Matteus 26:3-5 “hou raad … nie op Fees nie” (58)
= Lukas 22:1,2 “fees naby” priesters “bereken” (59)
Markus14:3-9 “huis van Simon … salf oor hoof” (59)
= Matteus 26:6-13 “huis van Simon … salf oor hoof” (60)
Markus 14:10,11 “Judas na hoëpriesters … belowe hom geld” (62)
= Matteus 26:14-16 “Judas … belowe geld” (62)
= Lukas 22:3-6 “satan in Judas … belowe geld” (62)
= Johannes 12:37-43 “My verwerp … ontvang nie my woorde nie” (63)
- C) “Drie dae” (67) …in kort …
Donderdag : Abib 14 was 1 dag “voor” (Vrydag) Abib 15
Eksodus 12:15a “die hoof eerste dag wanneer suurdeeg verwyder / ontsuurdeeg”
Markus 14:12—15:41 “op die eerste dag wanneer hulle altyd die pasga geslag het” (67)
= 2Kronieke 35:4,6,10,14 “pasga voorberei … pasga geslag”
= Levitikus 23:22,10 “wanneer kanthoeke oes … eerste gerf bring”
= Johannes 13:1—19:30 “voor die fees … sy uur … dit was nag …” (67)
= Lukas 22:7—23:49 “wanneer hulle die pasga moet geslag het” (67)
= Markus 14:2 “nie op die fees nie”
= Matteus 26:5 “nie op die fees nie”
= John 19:14-30 “Die Voorbereiding van die Pasga”
= Matteus 26:17—27:56 “die eerste dag suurdeeg verwyder / sonder suurdeeg”
Markus 14:12b “dat ons mag voorberei” (67)
= Johannes 12:32,34; 8:28 “die Seun van die Mens verhoog”
= 1Korintiërs 11:23 “die nag waarin die Here verraai was”
= Johannes 16:32 “die uur … julle uitmekaar gejaag … elkeen van julle”
Vrydag : Abib 15 (Donderdagnag en Vrydag dag) (67) (vervolg 167)
Exodus 12:15, 8, Tweede “Eerste Dag geen ongesuurde brood” … “eet in die nag”
“Feesdag-sabbat” van Pasga Eksodus 12:15,17,18,42,51
Johannes 19:31-42 “het Voorbereiding geword … Daardie Dag was groot dag sabbat”
Markus 15:42-47 “Daar dit al aand was vandat Die Voorbereiding wat die Voor-Sabbat is, begin het”
= Johannes 19:39 “By die Eerste Nag” (173)
= Matteus 27:57-61b (167)
= Lukas 23:50-56a (170)
- C) “Drie dae” : die Teks (69)
“Hoof eerste dag waarop hulle altyd die pasga moes slag”
[Eksodus 12: 6,15a Levitikus 23:22,10b 2Kronieke 35]
Dag een nag en dag
Nag een : Voor die Feesdag
“Die Nag waarin Jesus verraai was” 1Korintiërs 11:23b (67)
Johannes 13:1 (67)
Markus 14:12a (67)
Lukas 22:7 (67)
Matteus 26:17a (68)
Nag een: Dat ons mag voorberei
Markus 14:12b (67)
Matteus 26:17b (68)
Lukas 22:9 (68)
Nag een: Hy stuur twee
Markus 14:13-16 (68)
Lukas 22:8,10-13 (69)
Matteus 26:18,19 (70)
Nag een: Die Aand die Uur : kom Hy
Markus 14:17 (70)
Matteus 26:20 (70)
Lukas 22:14 (71)
Johannes 13:1b (71)
Nag een: Een van julle gaan My verraai
Markus 14:18-21 (71)
Matthew 26:21-25 (72)
Johannes 13:18b-22 (73)
Lukas 22:21-23 (74)
Nag een : Brood en Wyn van Smarte
Markus 14:22-26 (75)
Matteus 26:26-30 (76)
Lukas 22:14b-20 (77)
Nag een: Wie die grootste wil wees
Lukas 22:24-28a (78)
Nag een: Wie die Grootste is
Johannes 13:2-29 (79)
Nag een : Dit was nag : Uitgegaan [Eksodus 12:12,42]
Johannes 13:30,31 (84)
Markus 14:26 (84)
Matteus 26:30 (84)
Nag een : Die Uur Het Gekom
Johannes 17:1 (85)
Johannes 13:30,32 (84)
Nag een: Volgelinge Versoek Jesus
Johannes 13:30,31,33-38 (85)
…Johannes 14 tot 17… (86)
Lukas 22:27c-34 (87)
Markus 14:26-31 (88)
Matteus 26:30-35 (89)
Nag een: Verdriet Vergeet Jesus [Genesis 37:35; 42:38]
Markus 14:32-41a (91)
Matteus 26:36-45 (93)
Johannes 18:1,2 (95)
Lukas 22:39-46 (95)
Nag een: Vertroueling Verraai Jesus : Wie die beurs dra bring die swaard
Lukas 22:35-38 (97)
Nag een: Soort soek soort
Johannes 18:3 (98)
Nag een : DIE UUR Het Gekom [middernag Eksodus12:29]
Markus 14:41b-42 (98)
Matteus 26:46 (98)
Nag een: EK IS Die Een [Eksodus 14:14]
Johannes 18:4-9 (99)
Nag een: Met ’n Soen Verraai
Lukas 22:47,48 (100)
Markus 14:43-45 (100)
Matteus 26:47-50a (101)
Nag een: Die Swaard Verhoed Jesus nie
Lukas 22:49 (102)
Markus 14:46,47 (102)
Matteus 26:50b,51 (102)
Lukas 22:50,51 (103)
Johannes 18:10,11 (103)
Matteus 26:52-54 (104)
Nag een: Veins Versluier Jesus
Markus 14: 48,49 (104)
Lukas 22:52,53 (105)
Matteus 26:55,56a (105)
Nag een: Vriende Verlaat Jesus [Genesis 37:28,31]
Matteus 26:56b (106)
Markus 14:50-52 (106)
Nag een: Vyande vang Jesus
Johannes 18:12 (107)
Lukas 22:54a,55 (107)
Nag een: Weggevat na Annas
Johannes 18:13,14 (107)
Markus 14:53 (107)
Nag een: Voor Annas : Dapper volg van ver
Markus 14:54a (108)
Lukas 22:54c,55 (108)
Matteus 26:58 (108)
Johannes 18:15,16a (109)
Nag een: Hanekraai
Lukas 22:58 (109)
Mk14:70 Mt26:74 Lk 23:60 Jh18:27
Nag een: Voor Annas: Voorbarig verloën Jesus
Johannes 18:16b,c (109)
Markus 14:66-72 (110)
Lukas 22:56-62 (111)
Matteus 26:69-75 (113)
Johannes 18:17,18; 25-27 (114)
Nag een: Voor Annas: Vloerwol vertrap Jesus
Lukas 22:63-65 (115)
Nag een: Voor Annas: Die voordoener
Johannes 18:19-23 (116)
Nag een: Van Annas af na Kajafas en die hoofraad
Johannes 18:24 (117)
Markus 14:53 (117)
Matteus 26:57 (117)
Lukas 22:66 (117)
Nag een: Voor Kajafas en hoofraad: Valse getuies
Markus 14:55-59 (118)
Matteus 26:59-61 (118)
Nag een: Voor die hoofraad: Is u die Seun van God?
Lukas 22:66b-71 (119)
Markus 14:60-62 (120)
Matteus 26:62-64 (121)
Markus 14:63,64 (122)
Matteus 26:65.66 (122)
Nag een : Voor hoofraad : Venyn van voorbankers
Markus 14:65 (122)
Matteus 26:67,68 (123)
Nag een : “Baie vroeg”: Voor die hoofraad : Weggevat vir Verhoor
Markus 15:1 (123)
Matteus 27:1,2 (124)
Johannes 18:28a,b (124)
Lukas 23:1 (124)
Nag een: Verhoor voor die goewerneur
Klag: Is u koning?
Johannes 18:28c-32 (124)
Lukas 23:2,3 (125)
Markus 15:2a (126)
Matteus 27:11b (126)
Nag een: Jurisdiksie : Van Pilatus na Herodus
Lukas 23:4-12 (126)
Nag een: Verhoor : Hoofgetuie : Judas daag daar op
Mattheus 27:3-10 (128)
Nag een: Kruisverhoor : Is u koning?
Johannes 18:33-38 (129)
Markus 15:2 (131)
Mattheus 27:11 (131)
Nag een: Verhoor : Laat gésel
Johannes 19:1-12 (131)
Nag een: Verhoor : Ander beskuldigings
Markus 15:3 (134)
Mattheus 27:12 (134)
Markus 15:4,5 (134)
Matteus 27:13,14 (134)
Nag een: Verhoor : Uitspraak : Geen skuld
Lukas 23:13-16 (135)
Nag een: Vonnis : Wat moet ek met hom maak?
Volgens die fees [Levitikus 16:10]
Johannes 18:39,40 (136)
Markus 15:6-11 (136)
Lukas 23:17-21 (137)
Matteus 27:15-18 (138)
Nag een: Pilatus se vrou droom
Matteus 27:19-22 (138)
Oor watter kwaad?
Matteus 27:23 (139)
Markus 15:12-14 (139)
Lukas 23:22,23a (140)
Matteus 27:24,25 (140)
Lukas 23:23b (141)
Johannes 19:12c-15 (141)
Nag een: Vonnis gegee
Oorgelewer om gekruisig te word
Johannes 19:16a (142)
Markus 15:15 (142)
Matteus 27:26 (142)
Lukas 23:24,25 (142)
Nag een: Eers meer onreg
Matteus 27:27-31a (143)
Markus 15:16-20a (144)
Dag een: “Voorbereidingsdag van die Pasga” [2Kronieke 35] “Twaalf ure in die dag” Lydingsweg en Golgota
Dag een: “Die sesde uur tot die derde uur” (6v.m. – 9v.m.)
Johannes 19:14 (145)
Dag een: Weggelei om gekruisig te word
Johannes 19:16b (145)
Markus 15:20b (145)
Matteus 27:31b (145)
Johannes 19:17 (145)
Dag een: Simon van Sirene [Levitikus 23:22,10c]
Markus 15:21 (146)
Matteus 27:32 (146)
Lukas 23:26 (146)
Dag een: Baie volg
Lukas 23:27 (147)
Dag een: Opskrif geskryf
Lukas 23:38 (147)
Markus 15:26 (147)
Matteus 27:37 (147)
Johannes 19:19-22 (147)
Dag een: Dogters van Sion
Lukas 23:28-31 (148)
Dag een: Die derde uur tot die sesde uur (9vm.-12vm.)
Dag een: Aangekom by Golgota
Johannes 19:17 (149)
Markus 15:22 (149)
Matteus 27:33 (149)
Lukas 23:33a (150)
Dag een: Almal sien
Lukas 23:35,48 (150)
Markus 15:40 (150)
Matteus 27:55,56 (150)
Dag een: Asyn om te drink
Markus 15:23 (151)
Matteus 27:34b (151)
Dag een: “die derde uur”: hulle het Hom gekruisig
Johannes 19: 17,18a (151)
Markus15:24a,25 (151)
Lukas 23:33,34 (152)
Matteus 27:35a (152)
Dag een: Saam met twee ander
Matteus 27:38 (152)
Johannes 19:18b (152)
Markus 15:27,28 (152)
Lukas 23:32,33 (153)
Dag een: Hulle het sy klere verdeel
Lukas 23:34 (153)
Markus15:24 (153)
Johannes 19:23,24 (153)
Matteus 27:35 (154)
Dag een: Bewaak
Matteus 27:36 (155)
Dag een: Hulle het Hom gesmaad
Markus 15:29-32 (155)
Matteus 27:39-44 (156)
Lukas 23:35b-37 (157)
Lukas 23:39-43 (157)
Dag een: Jesus se moeder en Johannes
Johannes 19:25-27 (158)
Dag een: “Die sesde uur tot die negende uur” : “Daar was duisternis”
Markus 15:33b (159)
Matteus 27:45 (159)
Lukas 23:44,45 (159)
Dag een: “Die negende uur” tot die ‘twaalde uur’ (3 n.m. – 6 n.m.)
“Die negende uur”
Psalm 22:1,20-25 (160)
Dag een: “Die negende uur” : “Waartoe het U My afgesonder?”
Johannes 12:27,28; 17:1,4,5 (159)
Markus 15:34,35 (160)
Matteus 27:46,47 (160)
Dag een: “Ek het dors”
Johannes 19:28 (161)
Dag een: Asyn op stok [Ps51:7 Lv14:52 Hb9]
Johannes 19:29 (161)
Markus 15:36 (161)
Matteus 27:48,49 (161)
Dag een: “Dit is volbring” : “Ek gee my gees oor”
Johannes 19:30 (162)
Markus 15:37 (162)
Matteus 27:50 (162)
Lukas 23:46 (162)
Dag een: Aardbewing
Matteus 27:51b (163)
Dag een: Grafte het oopgegaan
Matteus 27:52a (163)
Dag een: Voorhangsel skeur [Hebreërs 10:20]
Matteus 27:51a (163)
Markus 15:38 (163)
Dag een: Hoofman
Markus 15:39 (163)
Matteus 27:54 (164)
Lukas 23:47 (164)
Dag een: Daar was baie vroue
Markus 15:40,41 (164)
Matteus 27:55,56 (165)
Dag een: “Almal het huistoe gegaan”
Lukas 23:48,49 (165)
Dag twee, nag én dag : Tussen Kruis en Klip Jesus Begrawe
Die Jode
Dag twee Nag twee: “Die Voorbereiding” “groot-dag-sabbat … het begin”
Levitikus 23:32 [2Kronieke 35] Deuteronomium 21:23 Joshua 10:27 ‘etsem-yom’. Eksodus 12:10,12,14
Die Jode se Plan [Genesis 50:25,26; 45:5,7]
Matteus 27:57 Nadat dit AAND geword het . . . (167)
Markus 15:42 “Daar dit al aand was vandat Die Voorbereiding wat die Voor-Sabbat is, begin het” (167)
Johannes 19:31-37 “Omdat die Voorbereiding begin hét, het die Jode Pilatus gevra” (168)
Nag twee : Josef ontferm hom oor sy Broer, weerstaan die Farao Pilatus, dwarsboom die Jode se planne, en slaag in God se Voorneme om die liggaam van Jesus “volgens Etiek te begrawe”
Gn48:29,30; 45:1,2; 50:4-6,25,26; 45:5,7 Rgt19:13 Oornag in Ramat-Hoogte Gn46:28-31 Jesaja 53:8,9,12 Lukas 23:34
Johannes 19:31-38a “na hierdie dinge” van “die Jode” in 31-37 “Josef van Arimatea gaan na Pilatus” (171)
Lukas 23:50,52 “Skielik daag ’n man genaamd Josef op” Eksodus 8–11; 13:19 (171)
Markus 15:44,45 “Josef het na Pilatus ingegaan”
Matteus 27:57, 58a “Josef het ingegaan en gevra” (172)
Johannes 19:38f “Pilatus het dit goedgekeur” (172)
Matteus 27:58b Pilatus beveel aflewering (173)
Johannes 19:38g “Josef ontvang liggaam” (173)
Markus 15:46a “gekoopte linne” [Genesis 37:3c] (173)
Lukas 23:53 “neergelê en toegedraai” (173)
Matteus 27:59 “versorg en toegedraai” (173)
Nag twee: “By die Eerste Nag” (van ongesuurde brood) Josef en Nikodemus Bring Jesus Uit
[Eks12:15, 18c-10,41,42 Lv23:6] (173)
Johannes 19:39,40 (173)
Dag twee: Dag : Prosessie na graf
Lukas 23:55 “vroue volg” (174)
Dag twee: In die graf neergelê [Gn33:18,19; 50; 32:22] (176)
Markus 15:46d “neergelê in graf” (174)
Matteus 27:60a “neergelê in graf” (174)
Lukas 23:53c “neergelê in graf” (174)
Johannes 19:41,42 “Hom neergelê” (175)
Dag twee: Graf toegemaak
Markus 15:46e “klip gerol” (175)
Matteus 27:60b “klip gerol” (175)
Matteus 27:60d “huistoe gegaan” (175)
Dag twee: Getuies het die begrafnis gesien
Matteus 27:61 “regoor graf gesit” (175)
Markus 15:47 “het gesien waar” (175)
Dag twee : “Teruggegaan”
Johannes 19:42b “teen die tyd vir voorbereidings …” (176)
Lukas 23:54,56a “mid-namiddag …” (176)
Dag twee : “Daardie Hele Dag was…”
Lukas 23:54 “…die Voorbereiding” (176)
Dag drie nag en dag : “die Sewende Dag”
Dag drie nag en dag : “die vroue het die Sabbat gerus”
Lukas 23:56b (177)
Dag drie, dag: “Die oggend wat ná die Voorbereiding is” : “Graf verseël vir die derde dag”
Matteus 28:5a (177)
Matteus 27:62-66 (177)
Dag drie: Die engel van die Here en die OPSTANDING
Matteus 28:1-4 (178)
Dag drie: “Baie heiliges”
Matteus 27:52b (179)
Dag drie: “Lydingsfees van Jawe”-“Opstandingsfees”
Hebreërs 4:4 [Eks31:17] (179)
Efesiërs 1:18-23 (179)
Kolosensiërs 2:12-19 (179)
“Op die Eerste Dag van die week”
“Synde nog vroeg-donker … sien klip weg”
Johannes 20:1,2 (180)
Petrus en Johannes gaan kyk
Johannes 20:1,3-10 (180)
“Nadat die Sabbat verby was”
Markus 16:1 “koop speserye” (181)
“Diepste vroegoggend … vind nie die liggaam nie”
Lukas 24:1-10 (181)
Oorvertel:
Lukas 24:19…29 (183)
Petrus gaan wéér kyk
Lukas 24:12 (184)
“Baie vroeg voor sonop” Vroue gaan wéér kyk
Markus 16:2-8 (185)
“Vroeg op die Eerste Dag van die week”
EERSTE VERSKYNING
Johannes 20:11 (186)
= Markus 16:9 (188)
Johannes 20:18 (188)
= Markus 16:10 (188)
TWEEDE VERSKYNING
Die Eerste Dag van die week ná sonop
Maria Magdalena was dus nie by hulle nie toe die ander vroue saam met Johanna en Maria van Jakobus weer na die graf gegaan het waar. . .
Matteus 28:5-11 (188)
Engele vertel— “vóór julle uit” [Josjua 4 en 5]
Lukas 24:6,7 (190)
Markus 16:6,7 (190)
Matteus 28:6,7 (191)
Addendum 1 Laaste Week, Fees-sabbat (192)
Addendum 2 Matteus 28:1 (194)
Addendum 3 “My verlaat” (195)
Addendum 4 “gevat” of ‘gedrink’ (196)
Addendum 5 Vroue besoek graf (197)
Addendum 6 Simon van Sirene (198)
Addendum 7 Beendag (205)
Addendum 8 Johannes 20:1,2 (192)
ISBN 978-0-620-71687-1
09 / 06 / 2016
Tags: Crucifixion, Resurrection, Sabbath, Seventh Day, The death and burial of Jesus Christ, Theology