Tag Archives: Suid Afrika

Teoloë is soos Boere

26 May

Teoloë is soos Boere

Daar is teoloë wat soveel boeke as die sandkorrels van die Sahara skryf en dadels oes.

Daar is teoloë met boeke soos die bossies van die Karoo wat boer vir wol.

Daar is Bolandboereteoloë op wingerdplase wat boeke soos goedkoop wyn verbou.

En party wat boeke oprig om uit die lug die wind te pluk.

Noord is nog Boere op plase met mielies vir pitkos langs lokasies wat kom in, wat glo in die Teologie van Hoop.

Maar meeste plase word geboer deur munisipale amptenare vir hul eie, sak.

Teoloë wat veronderstel is om te werk in die boorde van Israel, waar die base Skrifgeleerdes en Fariseërs, boomuithalers en waterdiewe is.

23 05 15

Christiaan Gerhardus Ebersöhn

http://www.biblestudents.co.za

https://thelordsday.wordpress.com

biblestudents@imaginet.co.za